Compartir
Kaalvoetdrome se Onthou (en Afrikaans)
Irene Bowles (Autor)
·
Malherbe Uitgewers
· Tapa Blanda
Kaalvoetdrome se Onthou (en Afrikaans) - Irene Bowles
Libro Nuevo
Importado
Envío: 12 a 16 días háb.
$ 44.780$ 24.630
Costos de importación incluídos en el precio ✅
Reseña del libro "Kaalvoetdrome se Onthou (en Afrikaans)"
God se roepstem beur deur die hart van ʼn Namakwaland-kaalvoetkind, gevoed met xhouroe-koring, xhaba-brood, xhom-vleis en biesmelk. ʼn Kind met drome, toe haar drome nog nie drome was nie. Wat weet jy tog van drome in jou kleintyd? Haar liefde vir skryf tamboer en spook in haar hart. Hoekom? Dis Sy roepstem en gawe wat uit haar hart wil ontsnap. Hy bring Sy woorde op vlerke, sý moet dit gee, vir hulle wie smag na Sy juk, maar tevergeefs in wanhoop bly wag. Sy kosbare woorde bloei in haar hart, sy gee dit aan jou: Daar is HOOP. Dankie, Here, vir die onthou van kaalvoetdrome wat bloei en groei nes die Namakwalandse blommetjies, wat gedy op die verkwikkende genade van ons Skepper. KaalvoetdromeEk verlang na kaalvoetdromewat roepstem uit my hartoor grou verledes oud oorlêdeur seisoenedraalmaar steeds in my flonkernes sterretjies ver en blinkin die stille donkeras my drome kaalvoet wink
- 0% (0)
- 0% (0)
- 0% (0)
- 0% (0)
- 0% (0)
Todos los libros de nuestro catálogo son Originales.
El libro está escrito en Afrikaans.
La encuadernación de esta edición es Tapa Blanda.
✓ Producto agregado correctamente al carro, Ir a Pagar.