Compartir
Blink Blinkers Blinkerboom: ‘n Saam-Speel-Storie met ‘n Blink Plan (en Inglés)
Corinne Badenhorst (Autor)
·
Seraph Creative
· Tapa Blanda
Blink Blinkers Blinkerboom: ‘n Saam-Speel-Storie met ‘n Blink Plan (en Inglés) - Corinne Badenhorst
Libro Nuevo
Importado
Envío: 12 a 16 días háb.
$ 41.530$ 20.770
Costos de importación incluídos en el precio ✅
Reseña del libro "Blink Blinkers Blinkerboom: ‘n Saam-Speel-Storie met ‘n Blink Plan (en Inglés)"
ISBN: 9780639984278 Géneros: Sinópsis: Die storie beoog om ongeag konfliksituasies wat die lewe bring beide kind en ouer se hart aan te raak om met dapperheid en verantwoordelikheid hul eie veerkrag te bestuurDeur ervaringsleer en stories onthou ons 22 keer beter Met hierdie storie vertrou ek dat dit positief sal meehelp om karakterontwikkeling by die leser en hoorder tot gevolg sal heMag die boekie jou en jou hartsmense met wilskrag veerkragtigheid asook n dapper en liefdevolle hart seen om elkeen te help om syhaar volle potensiaal te bereikDie storie is op n beantwoorde gebed gebaseer wat n besonderse invloed op ons gesin uitoefen Dit fladder steeds in en om ons en ons kinders se harte asook by hulle maats en maatssemammas presies soos blinkers maak dit laat n stukkie liefde oral waar dit raakMaak die storie n saamspeelstorie deur met blinkers te speel asook dorings te soek en daaroor te gesels God het in elkeen Sy eie uniekheid verweef speel die storie uit en beleef die wonder daarvanSoms kan n eenvoudige storie n kind se selfbeeld op n rots laat staan deurdat dit n lewende steentjie in hul fondasie identiteit inbou n steentjie wat sal groei en groei en groei
- 0% (0)
- 0% (0)
- 0% (0)
- 0% (0)
- 0% (0)
Todos los libros de nuestro catálogo son Originales.
El libro está escrito en Inglés.
La encuadernación de esta edición es Tapa Blanda.
✓ Producto agregado correctamente al carro, Ir a Pagar.